Welkom by ons Familie
Ons kan nie wag om jou hierdie Sondag te ontmoet nie.
Ons is opgewonde om jou uit te nooi om hierdie Sondag by ons kerk aan te sluit. Dit is 'n ontspanne, verwelkomende ruimte waar jy nuwe mense kan ontmoet en 'n bietjie inspirasie kan vind. Ons sien baie uit daarna om jou te ontmoet en hierdie ervaring saam te deel. Hoop om jou daar te sien!
Aanbidding In-Persoon
Sondag oggend 09:45
Bybelstudie
Donderdag Aande 18:00
Kinder Kerk
Sondag oggend 09:45
Vroue Bid Uur
Dinsdag oggend 10:00
Die Logos-Gereformeerde Kerk is ’n evangeliese kerk op ’n Gereformeerde grondslag waar Jesus Christus die enigste Hoof is (Kol. 1:18).
Ons begeerte is om Hom te verheerlik, Sy Woord sentraal te stel, en alles in gebed te doen volgens Efesiërs 6:18–20.
Ons glo dat die kerk nie net ’n organisasie is nie, maar ’n lewende organisme (1 Kor. 12:12) wat bestaan om die Woord van God uit te leef en om mense tot verlossing in Jesus Christus te lei.
Jy is Uitgenooi!
Belangrike Datums
Ons Gemeente
Ons is geleë aan die pragtige Weskus dorpie Laingville in Saint Helena Baai
Besoek ons
13 Anemoon straat, Laingville
Kontak Ons
epos
kobus@logosgk.co.za
+27 795655031
© 2025. All reg voorbehou
